top of page

Die antwoorde op al jou inentingsvrae


Prof Hannelie Meyer, hoof van die Suid Afrikaanse Sentrum vir Inenting en Immunisering, verskaf antwoorde op die vrae oor inentings wat woed op sosiale media.


Hieronder kan jy haar voorlegging oor die veiligheid van die Covid-19 inentings, aflaai.



COVID-19 Vaccine Safety
.pdf
Download PDF • 2.80MB



27 views0 comments

Recent Posts

See All