Izak du PlessisJul 1, 20213 minBrandvlei Dag 6Toe ek 'n kind was, was Stilte 'n spook. Die donker was haar bose maatjie wat elke beweging van haar laat kraak en knal het. Die geritsel...
Izak du PlessisJun 30, 20214 minSA se eerste transgender huwelikDeur Pierre-Jeanne Gerber NG-GEKERKTE TRANSGENDER TROUE 50-JAAR GELEDE: 15 MEI 1971 – 15 Mei 2021 Met die transgender-debatte wat tans...
Izak du PlessisJun 29, 20212 minAlmal is gestampte karre"Hy's ook maar 'n gestampte kar, soos ek en jy," beduie die jong sakeman cum boer vir my oor iemand vir wie hy waardering het. Sy groot...
Izak du PlessisJun 29, 20211 minWanneer die stilte soen soos iemand wat jou liefhet.Dag 3 op Brandvlei. Die stilte het my vanoggend soos 'n geliefde in my nek gesoen. So asof sy net hier langs my wakker geword het. Ek is...
Izak du PlessisJun 29, 20212 minNog iemand vir krag?Ek wil vir jou 'n storie vertel, maar as jy 'n mens is wat sies vir alles sê, moet jy liefs nie verder lees nie. As jy nie van vloek hou...
Izak du PlessisJun 29, 20211 minTeëspoed het my nommerDie hoeveelheid teëspoed wat ek op my terugreis Pertoria toe het, gebeur wragtig net in slapstick comedy flieks. Afgesien van my close...