Izak du PlessisJul 1, 20213 minBrandvlei Dag 6Toe ek 'n kind was, was Stilte 'n spook. Die donker was haar bose maatjie wat elke beweging van haar laat kraak en knal het. Die geritsel...
Izak du PlessisJun 29, 20212 minAlmal is gestampte karre"Hy's ook maar 'n gestampte kar, soos ek en jy," beduie die jong sakeman cum boer vir my oor iemand vir wie hy waardering het. Sy groot...