arrow&v
Icon youtube.png

Net 15% betaal nog E-tol

Izak du Plessis

17 Januarie 2022

02 Kyk.png
02 Kyk.png
02 Kyk.png

Nuuspod gesels met Advokaat Stefanie Fick, die uitvoerende hoof: Verantwoordbaarheid by OUTA oor die skrapping van Aarto asook die hofsaak oor die e-tol stelsel op Gauteng se hoofweë

02 Kyk.png
Icon youtube.png

Oekraïne: Wat is Putin se storie?

Izak du Plessis

14 Januarie 2022

02 Kyk.png
02 Kyk.png
02 Kyk.png

Jaco Kleynhans, hoof van internasionale skakeling by Solidariteit, gesels met Izak oor wat nou eintlik agter Vladimir Putin van Rusland se skuiwe op die grens van Oekraïne sit.

02 Kyk.png
Icon youtube.png

So manipuleer die ANC die regbank

Izak du Plessis

10 Januarie 2022

02 Kyk.png
02 Kyk.png
02 Kyk.png

Nuuspod gesels met Leon Schreiber, DA parlementslid oor die nuus dat die ANC regters ontplooi

02 Kyk.png
Icon youtube.png

Hykie en Gerridene: Sonder God kan ons nie

Teresa Coetzee

6 Januarie 2022

02 Kyk.png
02 Kyk.png
02 Kyk.png

Teresa gesels met Hykie en Gerridene Berg oor hulle huwelik, uitdagings en planne vir 2022

Sosiale Media details:
https://www.instagram.com/hykieberg/
https://www.facebook.com/hykieberg
https://www.instagram.com/gerrideneberg/
https://m.facebook.com/gerrideneberglifestylecoach/

02 Kyk.png
Icon youtube.png

Die ANC se asem is op

Izak du Plessis

4 Januarie 2022

02 Kyk.png
02 Kyk.png
02 Kyk.png

Nuuspod vra aan Dr. Piet Croucamp, politieke ontleder aan Noordwes Universiteit wat 'n mens van die ANC en die DA in 2022 kan verwag. Die ANC het minder as 50% steun in die verkiesing gekry en die DA se steun het met bykans 4 persentasiepunte gedaal in die munisipale verkiesings van 2021.

02 Kyk.png
Icon youtube.png

Catch '22: 'n Terugblik op 2021 met Pam Golding Properties Nelspruit

Izak du Plessis

24 Desember 2021

02 Kyk.png
02 Kyk.png
02 Kyk.png

Nuuspod som die jaar se nuusgebeure op deur middel van uittreksels uit die onderhoude wat ons vir die jaar gedoen het.

02 Kyk.png
Icon youtube.png

Tossie Lochner op Nuuspod: Tand opera

Tossie Lochner

17 Desember 2021

02 Kyk.png
02 Kyk.png
02 Kyk.png

Die legendariese Tossie Lochner vertel weekliks een van haar vele stories waaroor sy vir baie jare vanuit Italië berig het, net hier op Nuuspod.

02 Kyk.png
Icon youtube.png

Tossie Lochner op Nuuspod: Bring jou eie warm water...

Tossie Lochner

10 Desember 2021

02 Kyk.png
02 Kyk.png
02 Kyk.png

Die legendariese Tossie Lochner vertel weekliks een van haar vele stories waaroor sy vir baie jare vanuit Italië berig het, net hier op Nuuspod.

02 Kyk.png
Icon youtube.png

Tossie Lochner op Nuuspod: Te hel met die spietkops!

Tossie Lochner

26 November 2021

02 Kyk.png
02 Kyk.png
02 Kyk.png

Die legendariese Tossie Lochner vertel weekliks een van haar vele stories waaroor sy vir baie jare vanuit Italië berig het, net hier op Nuuspod.

02 Kyk.png
Icon youtube.png

HOOFNUUS: 25 NOVEMBER 2021

Izak du Plessis

25 November 2021

02 Kyk.png
02 Kyk.png
02 Kyk.png

Nuuspod se daaglikse kyk na koerantvoorblaaie en ander aanlyn nuus.

02 Kyk.png
Icon youtube.png

HOOFNUUS: 22 NOVEMBER 2021

Izak du Plessis

22 November 2021

02 Kyk.png
02 Kyk.png
02 Kyk.png

Nuuspod se daaglikse kyk na koerantvoorblaaie en ander aanlyn nuus.

02 Kyk.png
Icon youtube.png

Los die stem uit!

Izak du Plessis

20 November 2021

02 Kyk.png
02 Kyk.png
02 Kyk.png

Die Stem as deel van die volkslied is weer in die spervuur na Julius Malema van die EFF geëis het dat dit verwyder moet word en met iets anders in Afrikaans vervang word. Om die kroon te span op mense se verontwaardiging hieroor, het die politieke kommentator, Max du Pree, vir Malema gelyk gegee tydens die program Praat Saam op RSG. Talle bruin luisteraars het hierop gereageer en daarop aanspraak gemaak dat hulle identifisering met die Afrikaanse deel van die volkslied nie geminag moet word nie. Izak du Plessis praat met die voorsitter van die DAK Netwerk, Danie van Wyk, hieroor.

02 Kyk.png
Icon youtube.png

HOOFNUUS: 16 NOVEMBER 2021

Izak du Plessis

16 November 2021

02 Kyk.png
02 Kyk.png
02 Kyk.png

Nuuspod se daaglikse kyk na koerantvoorblaaie en ander aanlyn nuus.

02 Kyk.png
Icon youtube.png

Tossie Lochner op Nuuspod: Pasop waarvoor jy wens

Tossie Lochner

12 November 2021

02 Kyk.png
02 Kyk.png
02 Kyk.png

Die legendariese Tossie Lochner vertel weekliks een van haar vele stories waaroor sy vir baie jare vanuit Italië berig het, net hier op Nuuspod.

02 Kyk.png
Icon youtube.png

Ekonomiese groei wag na verkiesing

Izak du Plessis

11 November 2021

02 Kyk.png
02 Kyk.png
02 Kyk.png

Izak gesels met die bekende ekonoom, Roelof Botha. Hy is baie positief oor vooruitsigte vir die ekonomie onder nuwe koalisieregerings na die verkiesing.

02 Kyk.png
Icon youtube.png

Nuusdag op Nuuspod 10 November 2021

Izak du Plessis

10 November 2021

02 Kyk.png
02 Kyk.png
02 Kyk.png

Nuusdag is Nuuspod se daaglikse nuusbulletin om 18:00

02 Kyk.png
Icon youtube.png

Tronk toe met jou, Mike!

Izak du Plessis

9 November 2021

02 Kyk.png
02 Kyk.png
02 Kyk.png

In die tweede deel van ons reeks oor 'n klasaksie teen die private ondersoeker Mike Bolhuis, vertel Alvin van Vuuren hoe hy geld verloor het na hy Bolhuis gevra het om 'n saak te ondersoek. Van Vuuren en andere het besluit om ook nou kriminele klagte teen Bolhuis te lê.

02 Kyk.png
Icon youtube.png

HOOFNUUS: 8 NOVEMBER 2021

Izak du Plessis

8 November 2021

02 Kyk.png
02 Kyk.png
02 Kyk.png

Nuuspod se daaglikse kyk na koerantvoorblaaie en ander aanlyn nuus.

02 Kyk.png
Icon youtube.png

Help! My kind is anders

Teresa Coetzee

4 November 2021

02 Kyk.png
02 Kyk.png
02 Kyk.png

Teresa praat met Christien Neser, die bekende jeugskrywer en spraakterapeut oor haar nuwe boek, "Help! My kind is anders".

02 Kyk.png
Icon youtube.png

Nuusdag op Nuuspod 3 November 2021

Izak du Plessis

3 November 2021

02 Kyk.png
02 Kyk.png
02 Kyk.png

Nuusdag is Nuuspod se daaglikse nuusbulletin om 18:00

02 Kyk.png
Icon youtube.png

HOOFNUUS: 2 NOVEMBER 2021

Izak du Plessis

2 November 2021

02 Kyk.png
02 Kyk.png
02 Kyk.png

Nuuspod se daaglikse kyk na koerantvoorblaaie en ander aanlyn nuus.

02 Kyk.png
Icon youtube.png

HOOFNUUS: 29 OKTOBER 2021

Izak du Plessis

29 Oktober 2021

02 Kyk.png
02 Kyk.png
02 Kyk.png

Nuuspod se daaglikse kyk na koerantvoorblaaie en ander aanlyn nuus.

02 Kyk.png
Icon youtube.png

HOOFNUUS: 28 OKTOBER 2021

Izak du Plessis

28 Oktober 2021

02 Kyk.png
02 Kyk.png
02 Kyk.png

Nuuspod se daaglikse kyk na koerantvoorblaaie en ander aanlyn nuus.

02 Kyk.png
Icon youtube.png

Christelle Louws: Entrepreneur van die Jaar 2021 Finalis

Izak du Plessis

26 Oktober 2021

02 Kyk.png
02 Kyk.png
02 Kyk.png

Nuuspod gesels met al die finaliste van die Afriforum Akademia Entrepreneur van die Jaar 2021 kompetisie. Christelle Louws is die eienaar van Loka Boutique wat handgemaakte klere voorsien, en werk verskaf aan meer as 40 mense.

02 Kyk.png
Icon youtube.png

HOOFNUUS: 26 OKTOBER 2021

Izak du Plessis

26 Oktober 2021

02 Kyk.png
02 Kyk.png
02 Kyk.png

Nuuspod se daaglikse kyk na koerantvoorblaaie en ander aanlyn nuus.

02 Kyk.png
Icon youtube.png

Die staaltjies en stories van Mauritz Meyer

Izak du Plessis

25 Oktober 2021

02 Kyk.png
02 Kyk.png
02 Kyk.png

Teresa gesels met die inspirerende sakeman en fllantroop Mauritz Meyer in die nuutste aflewering van ons Hammond Pole reeks.

02 Kyk.png
Icon youtube.png

Elzabeth vd Bijl: Entrepreneur van die Jaar 2021 Finalis

Izak du Plessis

24 Oktober 2021

02 Kyk.png
02 Kyk.png
02 Kyk.png

Nuuspod gesels met al die finaliste van die Afriforum Akademia Entrepreneur van die Jaar 2021 kompetisie. Elzabeth van der Bijl is die trotse stigter en eienaar van Fynbos SA, 'n aanlyn klerewinkel wat nou ook onlangs hulle eerste boetiek oopgemaak het.

02 Kyk.png
Icon youtube.png

Ek is GATVOL vir rassisme

Izak du Plessis

23 Oktober 2021

02 Kyk.png
02 Kyk.png
02 Kyk.png

Ek lug my mening oor die herrie oor rassisme en die ontsteltenis oor Gareth Cliff se opmerking dat rassisme anekdoties en onbelangrik is.

02 Kyk.png
Icon youtube.png

HOOFNUUS: 22 OKTOBER 2021

Izak du Plessis

22 Oktober 2021

02 Kyk.png
02 Kyk.png
02 Kyk.png

Nuuspod se daaglikse kyk na koerantvoorblaaie en ander aanlyn nuus.

02 Kyk.png
Icon youtube.png

Al hoe meer mense wil landuit

Izak du Plessis

19 Oktober 2021

02 Kyk.png
02 Kyk.png
02 Kyk.png

Nuuspod gesels met Martie Kruger, 'n immigrasiespesialis in Kanada oor emigrasienavrae wat die hoogte ingeskiet het na die onlangse onluste.

02 Kyk.png
Icon youtube.png

Wie skrik vir Wortel Wolf?

Izak du Plessis

16 Oktober 2021

02 Kyk.png
02 Kyk.png
02 Kyk.png

Die finansiële adviseur cum joernalis, Leon-Ben Lamprecht het sy debuut as skrywer met 'n kinderboek gemaak, Wie skrik vir Wortel Wolf? Nuuspod gesels met hom oor die boek en vra ook vir hom hoe iemand met sy agtergrond by 'n kinderboek uitkom.

02 Kyk.png
Icon youtube.png

Covid Paspoorte: Grondwetlik of nie

Izak du Plessis

13 Oktober 2021

02 Kyk.png
02 Kyk.png
02 Kyk.png

Wêreldwyd stel regerings, werkgewers en ander instansies maatreëls in om te sorg dat mense teen Covid19 ingeent word. Dit het tot talle twispunte gelei en selfs opstande tot gevolg gehad. In Suid-Afrika het die regering nog nie so ver gegaan nie, maar groot instansies stel wel die vereiste aan werknemers en ander besoekers. Nuuspod het aan Willie Spies, prokureur by Hurter Spies gevra hoe grondwetlik dit sal wees.

02 Kyk.png
Icon youtube.png

HOOFNUUS: 12 OKTOBER 2021

Izak du Plessis

12 Oktober 2021

02 Kyk.png
02 Kyk.png
02 Kyk.png

Nuuspod begin met 'n nuwe segment, Hoofnuus. In die afdeling wil ons na die daaglikse hoofnuus in koerante en aanlyn nuusbronne kyk. Dis 'n eerste. Plek vir baie verbetering en skaaf. Maar hier is hy. Laat weet gerus wat jy dink.

02 Kyk.png
Icon youtube.png

VSA weer skuldkrisis tydelik af

Izak du Plessis

8 Oktober 2021

02 Kyk.png
02 Kyk.png
02 Kyk.png

Die Amerikaanse Senaat het Donderdag wetgewing goedgekeur om die federale regering se skuldplafon te verhoog.

02 Kyk.png
Icon youtube.png

Wees baie versigtig vir skuldberaders!

Izak du Plessis

16 Januarie 2022

02 Kyk.png
02 Kyk.png
02 Kyk.png

Nuuspod gesels met Renée Marais, 'n kenner van die kredietwet. Sy maan mense om baie versigtig te wees wanneer hulle by skuldberading betrokke raak.

02 Kyk.png
Icon youtube.png

Koebaai Joberg2C!

Teresa Coetzee

13 Januarie 2022

02 Kyk.png
02 Kyk.png
02 Kyk.png

Craig Wapnick gesels met Teresa Coetzee oor hierdie jaar se Joberg2C fietsren, wat hierdie jaar vir die laaste keer gehou word.

02 Kyk.png
Icon youtube.png

Moedeloos in Melbourne: Die Novak Djokovic sage

Delmar Terblanche

8 Januarie 2022

02 Kyk.png
02 Kyk.png
02 Kyk.png

Delmar Terblanche berig uit Australië oor die polemiek rondom Novak Djokovic se inentingstatus en die Australiese regering se weiering om hom in die land toe te laat

02 Kyk.png
Icon youtube.png

Nuut op Nuuspod! Sport met Harry Olivier

Harry Olivier

6 Januarie 2022

02 Kyk.png
02 Kyk.png
02 Kyk.png

Harry Olivier doen verslag oor die dag se sport. Hierdie bydrae is weens tegniese probleme nie gisteraand gelaai nie. Maar hier is 'n voorsmakie van wat julle van vanaand af kan verwag.

02 Kyk.png
Icon youtube.png

Parlement: Die skade is onmeetbaar

Izak du Plessis

3 Januarie 2022

02 Kyk.png
02 Kyk.png
02 Kyk.png

Nuuspod gesels met Dr Pieter Mulder oor die brand in die Parlementsgebou in Kaapstad. Hy is van mening dat die skade onmeetbaar groot is.

02 Kyk.png
Icon youtube.png

Die toekoms van Rapport

Izak du Plessis

21 Desember 2021

02 Kyk.png
02 Kyk.png
02 Kyk.png

Izak praat met Inge Kühne, nuwe redakteur van Rapport oor die toekoms van die koerant.

02 Kyk.png
Icon youtube.png

Eenmaal 'n wenner, altyd 'n wenner!

Teresa Coetzee

16 Desember 2021

02 Kyk.png
02 Kyk.png
02 Kyk.png

Teresa het Robbie Hunter, die bekende fietsryer en wenner van 'n Tour de France skof, in Switzerland opgespoor en met hom gesels oor sy lewe na fietsry

02 Kyk.png
Icon youtube.png

Een burgemeester vir 'n stuiwer

Izak du Plessis

3 Desember 2021

02 Kyk.png
02 Kyk.png
02 Kyk.png

Marleen van Staden van die DA is verlede week vir 'n tweede termyn aangewys as die burgemeester van Modimolle-Mookgophong. Die slag met die opskiet van 'n muntstuk. Nuuspod praat met haar.

02 Kyk.png
Icon youtube.png

Mpho: My planne vir Jozi

Izak du Plessis

25 November 2021

02 Kyk.png
02 Kyk.png
02 Kyk.png

Izak gesels met Mpho Phalatse, die verrassende keuse vir burgermeester van Johannesburg oor koalisies en haar planne vir die stad

02 Kyk.png
Icon youtube.png

HOOFNUUS: 24 NOVEMBER 2021

Izak du Plessis

24 November 2021

02 Kyk.png
02 Kyk.png
02 Kyk.png

Nuuspod se daaglikse kyk na koerantvoorblaaie en ander aanlyn nuus.

02 Kyk.png
Icon youtube.png

Films & Vure

Izak du Plessis

21 November 2021

02 Kyk.png
02 Kyk.png