top of page
Hoe kan ek Nuuspod Ondersteun

Wil jy deel word van die NUUSPOD familie? Jy kan ons ondersteun deur by ons te adverteer, of deur 'n bydrae te maak om seker te maak jy kry altyd Afrikaanse stories agter die nuus.

 

Sluit aan by ons bestaande adverteerders en kry onmiddellike resultate. Ons tariewe is baie billik en NUUSPOD se wye reikwydte verseker dat jou besigheid uitstekende blootstelling kry. Kliek op "Ek wil adverteer" langsaan om ons te kontak.

​

Indien jy 'n bydrae wil maak, kliek "Ek wil 'n bydrae maak" langsaan, vul die vorm  in en ons sal jou kontak.

​

Jy kan ons ook bel, WhatsApp of 'n epos stuur - ons hoor graag van jou!

Adverteer op Nuuspod

Adverteerders en ondersteuners is Nuuspod se lewensbloed. Jy kan ook bydra tot Nuuspod se voortbestaan deur jou besigheid by ons te adverteer. Druk die knoppie hieronder, vul die vorm in en ons sal jou kontak.

Maak 'n bydrae tot Nuuspod

Jou finansiële bydrae kan verseker dat Nuuspod kan voortgaan om Afrikaanse stories agter die nuus vir jou te bring. Vul asseblief die die vorm in en ons sal jou kontak.

bottom of page