Rina Coetzee: Entrepreneur van die Jaar 2021 Finalis

Izak du Plessis

27 Oktober 2021

02 Kyk.png
02 Kyk.png
02 Kyk.png

Nuuspod gesels met al die finaliste van die Afriforum Akademia Entrepreneur van die Jaar 2021 kompetisie. RIna Coetzee van Senqu River Pistachios vertel meer oor hulle pistachios wat al vir 23 jaar langs die Oranjerivier verbou word.

Hammond Pole.png

Johannita Eksteen: Entrepreneur van die Jaar 2021 Finalis

Izak du Plessis

25 Oktober 2021

02 Kyk.png
02 Kyk.png
02 Kyk.png

Nuuspod gesels met al die finaliste van die Afriforum Akademia Entrepreneur van die Jaar 2021 kompetisie. Johannita Eksteen het Funky Ouma in 2012 saam met haar ma begin, en verskaf vandag 'n wye reeks verskillende speserye en soute.

Hammond Pole.png

Anneke Joubert: Entrepreneur van die Jaar 2021 Finalis

Izak du Plessis

24 Oktober 2021

02 Kyk.png
02 Kyk.png
02 Kyk.png

Nuuspod gesels met al die finaliste van die Afriforum Akademia Entrepreneur van die Jaar 2021 kompetisie. Eerste aan die beurt is Anneke Joubert van Bouter Happies, wat spesialiseer in gesonde, tuisgemaakte kos vir babas en kleuters.

Hammond Pole.png

Christelle Louws: Entrepreneur van die Jaar 2021 Finalis

Izak du Plessis

26 Oktober 2021

02 Kyk.png
02 Kyk.png
02 Kyk.png

Nuuspod gesels met al die finaliste van die Afriforum Akademia Entrepreneur van die Jaar 2021 kompetisie. Christelle Louws is die eienaar van Loka Boutique wat handgemaakte klere voorsien, en werk verskaf aan meer as 40 mense.

Hammond Pole.png

Alita du Plessis: Entrepreneur van die Jaar 2021 Finalis

Izak du Plessis

25 Oktober 2021

02 Kyk.png
02 Kyk.png
02 Kyk.png

Nuuspod gesels met al die finaliste van die Afriforum Akademia Entrepreneur van die Jaar 2021 kompetisie. Alita du Plessis het Purple Carrot begin om te voorsien in die vraag na juweliersware wat nie allergiese reaksies veroorsaak nie, en voorsien vandag 'n reeks hoë gehalte juweliersware van vlekvrye staal spesifiek hiervoor.

Hammond Pole.png

Michelle Britz: Entrepreneur van die Jaar 2021 Finalis

Izak du Plessis

26 Oktober 2021

02 Kyk.png
02 Kyk.png
02 Kyk.png

Nuuspod gesels met al die finaliste van die Afriforum Akademia Entrepreneur van die Jaar 2021 kompetisie. Michelle Britz is die eienaar van Michelle se Kombuis wat klaarbereide etes vir besige gesinne voorsien.

Hammond Pole.png

Elzabeth vd Bijl: Entrepreneur van die Jaar 2021 Finalis

Izak du Plessis

24 Oktober 2021

02 Kyk.png
02 Kyk.png
02 Kyk.png

Nuuspod gesels met al die finaliste van die Afriforum Akademia Entrepreneur van die Jaar 2021 kompetisie. Elzabeth van der Bijl is die trotse stigter en eienaar van Fynbos SA, 'n aanlyn klerewinkel wat nou ook onlangs hulle eerste boetiek oopgemaak het.

Hammond Pole.png