
Hoe moontlik is R20 per USD?


In Die Blink Kant gesels Nuuspod met Dr. Roelof Botha, ekonomiese raadgewer van die Optimum Finansiële Dienste Groep, oor die stand van die ekonomie. Die program word moontlik gemaak deur Optimum Finansiële Dienste Groep.
Izak du Plessis


20 Julie 2022 09:11:25
Moontlik gemaak deur

Ekonomiese groei oortref verwagtinge


Die ekonomiese raadgewer van die Optimum Financial Services Group, Dr. Roelof Botha, praat met Nuuspod oor die blink kant van die ekonomie
https://www.optimumgroup.co.za/
Izak du Plessis


3 Julie 2022 18:26:09
Moontlik gemaak deur
